Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Dinge van Ε‰ hond" by SP Benjamin # eBook PDF Kindle ePub Free

Dinge van Ε‰ hond

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Dinge van Ε‰ hond
  • Author : SP Benjamin
  • Release Date : January 01, 2021
  • Genre: Fiction & Literature,Books,Mysteries & Thrillers,
  • Pages : * pages
  • Size : 754 KB

Description

Aan die einde van elke jaar word daar op Gatlek, Dawid Fourie se plaas, feesgevier. ’n Soort danksegging, kan jy sΓͺ. Dawid beloon sy werkers vir hul harde werk, en hulle betoon hul dankbaarheid op ’n manier waaroor daar nΓ‘ die tyd nie veel uitgewei word nie.

Dit was tydens die nag van die laaste groot vleisbraai dat dinge vir Dawid en Gatlek begin skeefloop het.

Jan-Vlok, Dawid se seun, sit nou verbitterd sonder Ε‰ erfplaas. Sy pa swyg oor Gatlek terwyl hy sy dae vul met grafstene maak in sy agterplaas. Totdat sy mal oom Outa oor die verlede begin praat en niemand hom meer kan ignoreer nie.

Dan is daar Bettie Rondganger. ’n Alleenloper. ’n Vrou wat wil voorthol om van haar verlede te vergeet. Sy gee haar lyf vir Jan-Vlok, maar ook vir Klippies, sy jeugvriend wat aan die werkerskant van die plaas grootgeword het. Sy en Klippies ken immers die etiek van die vullishope waar hulle nou ’n bestaan moet maak.

Maar wat het werklik daardie aand op Gatlek gebeur?

Dinge van ’n hond is ’n roman oor vergeet, maar ook oor onthou. En die besef dat ’n mens jou nooit rΓͺrig van jou verlede kan losmaak nie.


Free Books Download "Dinge van Ε‰ hond" PDF ePub Kindle


Post a Comment for "(Download) "Dinge van Ε‰ hond" by SP Benjamin # eBook PDF Kindle ePub Free"